top of page
NG Tyger Sentrums Logo.png

Ons kleutersentrum personeel

Ontmoet ons Intersenfase Naskool personeel

Nikita vd Merwe.JPG

Nikita van der Merwe

Onderwyseres

IMG_3817.jpg

Eulali Mouton

Onderwyseres

Stephanie Engelbreght.JPG

Stephanie Engelbrecht

Onderwyseres

Ons fooie

Intersenfase Naskool

13:15 - 17:15

R19 140 per jaar
R1740 per maand (x11)

Sluit middagete in

Crayons In Focus
NGT_Sentrums_Icons-04.png

Vir Gr 4 -7 leerders van Laerskool Tygerpoort

NGT_Sentrums_Icons-04.png

Maandag tot Vrydag

13:15 - 17:15

Vakansieprogramme

NGT_Sentrums_Icons-04.png

Gebalanseerde maaltye word aangebied

NGT_Sentrums_Icons-04.png

Toegewyde personeel en 'n veilige omgewing

Kontak ons

Vir meer inligting of navrae kontak ons gerus.

Intersenfase Naskool Logo_1.png
DSC00827.jpg

Ons naskool program

DSC00879.jpg

13:15 - 14:00

Kinders arriveer vanaf Laerskool Tygerpoort, meld aan en word in die register as aanwesig aangeteken

Pak tasse en sakke netjies soos aangewys vir elke graad

Kinders meld onmiddellik by die betrokke personeellid aan

13:30 - 14:00

Middagete

14:00 - 14:15

Samekoms vir middag se reëlings

14:15 - 16:00

Studietyd tot huiswerk voltooi is

16:00 - 16:45

Buitespel (onderste speelarea)

16:45 - 17:00

Opruim

17:15

Sentrum sluit

Tiertjie_Kleuter sentrum_Logo_1.png
baby-girl-playing-with-multicolored-constructor-i-2026-01-11-08-51-23-utc.png

'n Veilige omgewing na skool

DSC00864.jpg
Group Studying Together
NGT_Sentrums_Icons-04.png

Studietyd

Elke graad word in 'n klaskamer verdeel en het n toegewyde personeellid wat hulle gedurende studietyd help.

 

Hierdie sessie is elke middag verpligtend.

​

Daar word langer sessies aangebied tydens eksamentyd.

DSC00874.jpg
bottom of page