
Welkom by NG Tygerpoort Sentrums
Ons droom is om alle kinders se unieke karakter te ken, te vorm en uit te bou vanuit 'n Christelike fondasie.
Daar is vyf sentrums op ons terrein wat fokus op die kinders in ons gemeenskap:

Ons skep 'n veilige en huislike atmosfeer op ons terrein.
NG Tygerpoort baba-, peuter-, en kleutersentrum is ‘n hoofstroom voorskoolse sentrum wat voorsiening maak vir die algemene ontwikkeling van kinders in ‘n groepsopset. Ons fokus op sosiale, emosionele, fisiese en vroeë kognitiewe ontwikkeling binne ‘n gestruktureerde, maar liefdevolle leeromgewing.
​
Ons bied nie spesialis-ondersteuning vir kinders met ernstige leerhindernisse, gedragsuitdagings of spesiale opvoedkundige behoeftes nie.




Sedert 1996
Die Kleutersentrum en Naskoolsentrum bestaan reeds vir meer as 30 jaar op ons terrein. Die Gemeente het Liefland Dagsorgsentrum vanaf 2024 oorgeneem.
Ons sentrums is geregistreer by die nodige betrokke departemente, SA Childcare en beskik oor die
nodige gesondheidsertifikaat vir Kindersorgdiens.

Ontmoet ons personeel

Carien
Beukes
Sentrumhoof

Riana
de Wet
Kunstesentrum Hoof

Ellanora
Grobler
Ontvangs / Kombuis bestuurder

Elaine
Besselaar
Debiteure

Martha
Venter
Naskool Bestuur

Debbie
de Bruyn
Naskool ontvangs

Anke
van der Merwe
Loopdame

Daphne
Louw
Kombuis

Maggie
M Shilenge
Kombuis











